kidz_1536x400
Header Banners_600 x 900px Mobile_5

Ons het ‘n begeerte om elke kind te sien groei in hulle verhouding met God.
Ons weet dat God glimlag oor jou!
Dat Hy jubel oor jou net soos jy is!

Ons weet dat jy God se liefde hier sal ervaar en dat jy meer sal leer oor Sy liefde vir jou.
Hieronder is bietjie meer inligting vir Mamma en Pappa, as julle vir ons wil kom kuier!

The LORD your God is with you,
the Mighty Warrior who saves.
He will take great delight in you;
in his love he will no longer rebuke you,
but will rejoice over you with singing.

– Zephaniah 3:17 –

Komende Gebeure

gemeenskap projek

Maer Magriekie is n baie honger ‘dame’ by die kinderkerk wat elke eerste Sondag van die maand gevoer word met nie bederfbare kossies.

Hierdie kos word weer versprei na
behoeftige gesinne binne en buite ons gemeente. Ons wil graag ons kinders leer om te gee, te dien en lief te he op ‘n
tasbare manier.