bediening_1536x400
Header Banners_600 x 900px Mobile_4

Growth Track

Growth Track is an important part of discipleship at Veranderde Lewens and it allows you to find out more about the vision and mission, as well as the various opportunities available to you to be part of a team and serve. You are able to ask any questions you might have about our church as well as doing some assessments to discover more of who you are and what your gift mix is. Growth Track takes place over 4 weeks, during our second service on Sundays.

DHT
Divine Healing Technician 

Die DHT is die (samevatting/hoogtepunt) van oor 6 dekades se Bybelse navorsing, praktiese toepassing en duisende ure se studie deur John G. Lake en Curry R. Blake oor die onderwerp van genesing. Gedurende die 18 weke van onderrig, word elke individu opgelei en bemagtig om vir ander en hulself te bid en te bedien deur die gawe van genesing. Hierdie kursus word gefasiliteer deur Ds. Pieter-Nel en vind plaas op Woensdagaande
19:00 – 20:30.

Kontak die kerkkantoor
vir meer inligting op 
011 760 2669.

VL Bybel Skool

Ons verander bietjie van rat en gaan die jaar in die Bybelskool fokus op van die kursusses van TEN & Bruce Wilkinson. Dit gaan in ‘n siklus van 8 weke plaasvind en jy kan inskakel vir die kursus wat jou aandag prikkel of waaroor jy meer wil leer. Elke kwartaal sal op n ander opdraag fokus en jy kan besluit om al 4 by te woon of net te kies waarin jy belangstel.

Kontak die kerkkantoor
vir meer inligting op 
011 760 2669.

Profetiese Skool

Irma Simpson en haar span, bied profetiese opleiding aan by Veranderde Lewens dwarsdeur die jaar. Ons leer mense hoe om God se stem te hoor, nie net vir hulleself nie, maar ook vir ander. Praktiese aktivering is deel van die kursus waar elkeen kan oefen om te vloei in hulle profetiese gawes, terwyl die noodsaaklikheid van ‘n (Christelike karakter) benadruk word. Ons doel is om persone, profetiese spanne asook profete op te rig, sodat hulle instrumente kan word in God se hand om ‘n seening te wees, nie net in hulle eie gemeentes nie, maar ook in die wyer liggaam van Christus en waar ookal God kies om hulle te plaas. Ons sien uit daarna om jou daar te sien.

Kontak die kerkkantoor
vir meer inligting op 
011 760 2669.