bediening_1536x400
Header Banners_600 x 900px Mobile_4

Eiendominstandhouding Span

Ons span werk agter die skerms om elke area van ons kerk by te staan en te ondersteun, bv by die doop, tydens konferensies en kursusse asook met spesiale geleenthede. Ons span neem die verantwoordelikheid om voor dienste die springkastele, baniere, registrasietafels ens. op te stel, en na dienste af te slaan en toerusting veilig te berg. Mense wat op hierdie span dien is gemoeid met die algemene instandhouding van die perseel, tuine, asook los items bv kantoormeubels en groot elektriese toestelle.