growthtrack_2
Veranderde Lewens Growth Track

Die pad na ons kerkfamilie is deur Growth Track

Veranderde Lewens GrowthTrack lei jou om met God in verbinding te kom en jou doel

te ontdek. Die GrowthTrack bestaan uit vier stappe wat jou toerus om met die kerk
in verbinding te tree, jou doel te ontdek en ander te dien.

Ons kan nie wag om jou daar te sien nie!

In GrowthTrack sal jy meer hoor van ons leierskapspan oor die visie en missie van die gemeente.
Ons sal jou begelei om jou persoonlike gedragstyl te ontdek asook jou geestelike gawes en hoe jy
dit kan gebruik om die doel wat God vir jou het, uit te leef.

Growth Track is ‘n 4-week lange GRATIS kursus wat deurlopend deur die jaar plaasvind.
Elke Sondag van elke maand om 10 uur in die GrowthTrack lokaal.