onsstorie_1536x400
Header Banners_600 x 900px Mobile_3

ons storie

Ons storie is een van mense wat uit alle vlakke van die samelewing en uiteenlopende agtergronde, aan mekaar gebind is as ‘n familie deur dieselfde liefde vir God en Sy mense. Ons naam, Veranderde Lewens, is meer as net ‘n naam, maar ‘n profetiese  verklaring. Deur die jare het ons gemeente gegroei tot ‘n plek waar stukkende mense ‘n tuiste gevind het. Hier het ons al so baie lewens radikaal sien verander en ons staan op die wete dat God nog lank nie klaar is met ons nie. By Veranderde Lewens, verander Lewens.

visie korttermyn

Jou Geestelike Reis

Om mense te help om God te
BELEEF

Om ‘n plek te ontdek waar jy
BEHOORT

Jouself te leer ken sodat jy
BEMAGTIG

Kan word om ander te
BEDIEN

visie langtermyn

To Raise up Leaders that Will Change the World

11)“En dit is die “gawes” wat Hy “gegee het”: apostels, profete, evangeliste, en herders en leraars. 12) Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus.“

Efesiërs 4:11–12 (AFR1983)

61 The Spirit of God, the Master, is on me because God anointed me. He sent me to
preach good news to the poor, heal the heartbroken, announce freedom to all
captives, pardon all prisoners. – Isaiah 61:1 The Message –

ons waardes

Teenwoordigheid, “Presence” of God

Ons heg baie waarde aan die teenwoordigheid
(“presence”) van die Here.

15 Toe het Moses vir Hom gesê: “As U nie self saamgaan nie, moet U ons nie van hier af laat wegtrek nie. 16Hoe sal die mense weet dat ek en u volk u goedgesindheid geniet as U nie saam met ons gaan nie? Dit is juis deurdat U met ons saamgaan dat ons, ek en u volk, anders is as al die ander volke op die aarde.

– Eksodus 33:15-16 (AFR83) –

Respek te toon

Respek (honour), is ‘n integrale bybelse waarde. By Veranderde Lewens gemeente, streef ons daarna om hierdie waarde uit te leef en alle mense met respek en eerbied te behandel. Almal is na God se beeld geskape en Jesus self is die voorbeeld wat ons navolg. Jesus is duidelik daaroor dat die manier waarop ons ander mense behandel, ‘n invloed op
ons verhouding met Hom het.

10 Be devoted to tenderly loving your fellow believers as members of one family.
Try to out do yourselves in respect and honour of one another.

– Romans 12:10 (TPT) –

 

Bonatuurlike  Supernatural

Ons wil God vertrou om op ‘n bo-natuurlike manier in en onder ons te werk.
Sy Gees gee aan ons die gawes om ‘n verskil in die wêreld te maak.

4Die boodskap wat ek verkonding, het julle oortuig, nie deur geleerdheid en welsprekendheid nie, maar deur die kragtige werking van die Gees. 5Dus is julle geloof nie op die wysheid van mense gegrond nie, maar op die krag van God.

– 1 Korintiërs 2:4-5 (AFR1983)-

Uitnemendheid  Excellence

“People don’t stand in line for mediocrity”
Ons wil graag dinge met uitnemendheid aanpak.

3 Then this Daniel became distinguised above all the other high officials and satraps, because an excellent
spirit was in him. And the king planned to set him over the whole kingdom.

– Daniel 6:3 (ESV) –

ons span