jeugbanner_rev1
jeugmobilebanner

sondae jeugkerk

Sondae oggend dienste is gefokus op die boodskaap en waarheid wat oorgedra
word en die saad wat geplant word in die jeug. Hierdie kurrikilum (basis) van
Encounter Jeug is nie om n vaste beweging te stig nie maar eerder
‘n fondasie en riglyn te skep wat in lyn is met ons visie.

VL jeugbediening

FNH
Friday Night Hangout

Ons nooi graag alle hoërskool leerders uit om by ons te kom kuier elke Vrydagaand vanaf 18:00-21:00 vir Friday Night Hangout!

‘n Tiener gemeenskap in ‘n omgewing waar daar veiligheid en sekuriteit gebied word in ‘n atmosfeer van liefde. 

jeug bediening

Ons span belê in die lewens van tieners deur betrokke te wees op Vrydagaande met
die daarstel van aktiwiteite wat tot tieners spreek, media, kampe, opstel van lokale
en ontvang en verwelkoming van tieners.

visie korttermyn

Jou Geestelike Reis

Om mense te help om God te
BELEEF

Om ‘n plek te ontdek waar jy
BEHOORT

Jouself te leer ken sodat jy
BEMAGTIG

Kan word om ander te
BEDIEN

visie langtermyn

To Raise up Leaders that will Change the World

“En dit is die “gawes” wat Hy “gegee het”: apostels, profete, evangeliste, en herders en leraars. 12Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus.“

Efesiërs 4:11–12 (AFR1983)

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Regardt sal jou kontak.

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Maritza sal jou kontak.

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Henk sal jou kontak.

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Robyn sal jou kontak.