bediening_1536x400
Header Banners_600 x 900px Mobile_4

Elektroniese en Sosiale Media

Hierdie span werk saam met die personeel om ‘n teenwoordigheid op sosiale media te verseker wat intensioneel, akkuraat en van hoë standaard is. Ons span maak kontak met gaste van Veranderde Lewens van regoor die wêreld, vir gebed en aanlyn gesprekke deur middel van ons aanlyn-teenwoordigheid.

 

 

Media Span

Ons span dien op Sondae of tydens spesiale geleenthede deur die elektroniese media in die kerk te behartig. Ons bied span opleiding vir almal wat begtrokke wil raak op die mediaspan.

Video en Fotografie Span

Ons gebruik ons vaardighede om preke en ander opnames te redigeer en kykergereed te kry. Hierdie span werk nou saam met die Sosiale mediaspan.

 

 

 

 

 

 

Dekor Span

Hierdie span werk onder leiding van die personeel om vir spesiale geleenthede bv ‘n konferensie, Paasfees, Kersfees ens. Blomme of alternatiewe verfraaiing in die kerk en toepaslike lokale toe te pas.

 

Produksie Span

Voorbereide Powerpoints maak deel uit van die media wat hanteer word asook grafiese ontwerp om uitleg en visueel stimulerende media te verseker. Ons span help met die produksie van die algehele aanbiddingservaring, die gebruik van ligte, kameras en ander visuele elemente tydens eredienste en ander spesiale geleenthede!