VL kinderbediening

Kinderbedieningspan

Ons span belê in die lewens van kinders deur betrokke te wees by aanbidding, bybelonderrig, media, kleingroepies en speletjies.

 

 

VL jeugbediening

Jeugbedieningsspan

Ons span belê in die lewens van tieners deur betrokke te wees op Vrydagaande met die daarstel van aktiwiteite wat tot tieners spreek, media, kampe, opstel van lokale en ontvang en verwelkoming van tieners.

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Maritza sal jou kontak.

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Regardt sal jou kontak.

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Henk sal jou kontak.

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Robyn sal jou kontak.