Veranderde Lewens Manngebybelstudie

Mannebybelstudie

Ons kuier lekker saam elke week en groei geestelik rondom die Woord en bid vir mekaar. Ons wissel die inhoud af en gee baie geleentheid om gedagtes te deel. Baie welkom!

Seniorbybelstudie

Ons kuier lekker saam elke week en groei geestelik rondom die Woord en bid vir mekaar. Ons wissel die inhoud af en gee baie geleentheid om gedagtes te deel. Baie welkom!

Encounter Youth

Ons glo in ons Tieners as die volgende generasie en die brug bouers van more. Hulle is die gelowiges wat die brûe moet bou tussen gister, vandag en more. Om dit reg te kry het hulle ‘n ontmoeting met God nodig, daarom streef ons daarna om op elke vlak en tydens elke geleentheid ‘n ontmoeting met God te bewerkstellig en bid vir mekaar.

Young Adults

‘n Bediening vir jong dinamiese volwassenes,
van enkellopendes, jong studente tot getroude en ongetroude paartjies sonder kinders. Die
bediening fokus op jong mense tussen die ouderdomme van 18 tot 30.