Bydrae
Bydrae mobile

bank besonderhede

ander betaalopsies

Ondersteun ons om mense se lewens deur Christus te verander en God se Koninkryk te bou.

snapscan

SnapScan App vereis QR Kode 

zapper

Zapper App vereis QR Kode 

Hoe om SnapScan te gebruik

Laai die SnapScan-app af in die app store of besoek www.getsnapscan.com en voltooi registrasie.

Stap 1
Sodra die app afgelaai is, skandeer die QR -kode.
Jy kan ook hier klik as jy reeds op jou mobiele toestel is. 

Stap 2
Kies u bedrag.

Stap 3
Bevestig en staaf die transaksie, en jy is klaar!

Hoe om Zapper te gebruik

Laai die Zapper-app af in die app store en voltooi registrasie.

Stap 1
Kies Zapper as jou  betaalmetode op die betaalblad. Skandeer die QR -kode. 

Stap 2
Kies die kaart bedrag.

Stap 3
Druk die betaalknoppie, en jy is klaar!

8 En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk

– 2 KOR. 9:8 AFR83 –

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Maritza sal jou kontak.

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Henk sal jou kontak.

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Robyn sal jou kontak.