iDesk
Ons span gebruik ons gawe van administrasie om hulp te verleen op Sondae op ‘n sentrale punt waar algemene navrae hanteer word, asook besprekings vir kursusse ens hanteer word.
Droomspan
Ons span dien alle droomspanlede deur te help met inklok in “Dream Team Central” asook deur kos en aanmoediging asook ander bystand tydens dienste en spesiale geleenthede te verskaf.