sondae eredienste

08:00 Afrikaanse Diens
10:00 Engelse Diens 

08:30 Tradisionele Diens in die saal

(Een diens om 09:00 gedurende skoolvakansies en langnaweke)

aanlyn eredienste

Skakel gerus in op ons
Youtube kanaal en Subscribe vir die nuutste preeke & videos

Sluit elke Sondag by
ons diens aan

By Veranderde Lewens is ons geroep om LEWENS TE VERANDER. Om mense te help om God te BELEEF, om ‘n plek te ontdek waar jy BEHOORT, jouself te leer ken sodat jy BEMAGTIG kan word om ander te BEDIEN.
BELEEF   BEHOORT   BEMAGTIG   BEDIEN

wat is jou volgende stap

Nie een van ons is ‘n eiland nie.
Elkeen van ons het ‘n volgende stap in ons lewensreis.

Hierdie kursus lei jou om die (verlossings) doel vir jou lewe te ontdek en die lewe te leef wat God vir jou geskep het.
VIND MEER UIT
By Veranderde Lewens is dit ons hart om almal welkom en tuis te laat voel by ons familie.
SLUIT AAN
KleinGroepe is klein groepies mense wat weekliks persoonlik of aanlyn ontmoet om mekaar te inspireer en ondersteun.
VIND MEER UIT
Dit is ons doel om jou te help om jou gawes en doel te ontdek, en om te sien hoe God se lot in jou lewe ontvou.
SLUIT AAN
Ons fasiliteer die geleentheid waar die Vader, Seun en Heilige Gees ‘n wonderlike persoonlike boodskap vir jou gee.
VIND MEER UIT
Ons dien saam in ‘n span, omdat ons ‘n verhouding met Jesus het en ons God lief het.
VIND MEER UIT

bediening

By Veranderde Lewens is ons geroep om LEWENS TE VERANDER. Om mense te help om God te BELEEF, om ‘n plek te ontdek waar jy BEHOORT, jouself te leer ken sodat jy BEMAGTIG kan word om ander te BEDIEN.

BELEEF   BEHOORT   BEMAGTIG   BEDIEN

011 760 2669

17 Philipslaan
Discovery

Noodnommer
061 408 9347