Header Banners_600 x 900px Mobile_22

algemene vrae

By Veranderde Lewens is ons geroep om LEWENS TE VERANDER. Om mense te help om God te BELEEF, om ‘n plek te ontdek waar jy BEHOORT, jouself te leer ken sodat jy BEMAGTIG kan word om ander te BEDIEN.

Besoek on Youtube kanaal om die nuutste diens te kyk.
Vir meer inligting besoek ons Bedieningsblad, of kontak vir Moira Kennedy op moira@vlng.co.za of skakel die kerk kantoor op +27 11 760 2669.
By Veranderde Lewens is dit ons hart om almal welkom en tuis te laat voel by ons familie. Indien jy deel wil word van ons familie of enige ander vrae het oor die Gemeente, volg hierdie skakel.
Dit is ons doel om u te help om u gawes en doel te ontdek, en om te sien hoe God se lot in u lewe ontvou. Nadat u Growth Track bygewoon het en u geestelike gawes ontdek het, moedig ons u aan om deel te word van ons Droomspan.
U kan ons ondersteun om mense se lewens deur Christus te verander en God se Koninkryk te bou, deur finansieël by te dra. U kan ‘n direkte EFT doen, SnapScan of Zapper gebruik, sien hier vir meer inligting.
Stoor asseblief die volgende nommer op jou foon: 065 274 1146 – VL Kommunikasie. Stuur dan ‘n WhatsApp boodskap na die nommer of alternatiewelik vul die vorm op ons Kontak blad in.
Die pad na ons kerkfamilie is deur Growth Track. In Growth Track sal jy meer hoor van ons leierskapspan oor die visie en missie van die gemeente. Ons sal jou begelei om jou persoonlike gedragstyl te ontdek asook jou geestelike gawes en hoe jy dit kan gebruik om die doel wat God vir jou het, uit te leef. Kliek hier vir meer inligting.
Ons Gebedsbediening sal graag saam met jou wil bid, stuur vir ons ‘n WhatsApp boodskap of alternatiewelik vul die vorm op ons Kontak blad in.