Vkids – Nuusbrief

Loading
loading..

Veranderde Lewens

Hoop dit gaan goed met elke Veranderde Lewens-gesin en dat julle almal elke dag iets nuuts leer in jul verhouding met God. Ek deel graag wat ons hierdie Sondag by die kinderkerk gaan doen. Lees gerus saam met jou kind daardeur en gesels solank daaroor. Ek herinner ook alle ouers aan ons Kuier-Kermis op 26 Augustus. Ons het soos altyd weer hulp nodig by die kinder-/ speelarea en ons sal elke ouer se hulp baie wardeer. Hieronder is ‘n skakel waar julle kan aandui waar en wanneer elkeen van julle graag wil help of bydra. Dankie dat ons altyd op ons wonderlike ouers se hulp kan staatmaak.

https://goo.gl/forms/05SvzS6NJ8NXVrMh2

Graad 6&7:

Reeks: “Truth or Dare”

Tema:   Wat is die waardes waarvolgens ons besluit wat reg en verkeerd is?

Skrif:    Romeine 6:16;

Kolossense 3:9;

Spreuke 6:16-19

Graad 1-5:

Reeks:       ‘In die kollig!’

Tema:       ‘God is Heilig’

Skrif:        Eksodus 19-33

(Teksvers – Lev 19:2)

 

Kleuters:

Reeks: ‘Dapper Stappers’

Tema: God sorg altyd vir

my (Elia en die kraaie)

Skrif:   1 Konings 17:1-16

 

Baie liefde en groete,

Tannie Zelna

 

 

Layout mode
Predefined Skins
Patterns Background
Images Background